Donasies aan Stellemploy kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A belastingaftrekking ingevolge die Suid-Afrikaanse inkomstebelastingwet. Indien ons ’n donateur se kontakbesonderhede het, reik ons ‘n Artikel 18A-sertifikaat outomaties uit wanneer ons ‘n donasie ontvang. Kontak ons gerus by betta@stellemploy.org indien u nie u Artikel 18A-sertifikaat ontvang het nie.