Ons bied ‘n plasingsdiens vir werksoekers. Dit behels ‘n streng keuringsproses, wat die keuringsproses vir potensiële werkverskaffers verkort. Ons geregistreerde werksoekers is almal uitgesif, ‘n onderhoud mee gevoer en/of opgelei deur middel van ons vaardigheidskursusse. Daar is geen koste aan verbonde vir werkverskaffers wat van Stellenploy se werkplasingsdiens gebruik maak nie. Kontak Stellemploy gerus vir ‘n lys van intreevlakwerksoekers met die volgende vaardighede:

Lys van kursusse